Kontak Ons | Protek SA

Kontak Ons

Professionele en gekwalifiseerde personeel staan gereed om jou te help om die oplossing te vind met huis en tuin plaagdoder en kunsmis navrae.

Telefoon: (011) 812 9800
24 Uur Hulplyn: 0861 PROTEK
0861 776835
E-pos: marketing@proteksa.co.za

Protek
Posbus 72
Heidelberg
Gauteng
1438

Vergiftigings Noodnommers

Griffon Inligtingsentrum 082 446 8946 ( Dr Gerhard Verdoorn) Menslike- en dierevergiftiging en chemiese stortings

Europ Assistance SA 0800 111 990 Menslike vergiftiging

Western Cape Poison Helpline SA 0861 555 777 Menslike vergiftiging, slangbyte, ens (24 hr)

Kontakvorm