Protek SA |

Jou betroubare vennoot in plaagbeheer en plantvoeding

Protek, met ons professionele en toegewyde span, bied ons kliënte 'n volledige reeks produkte en dienste om peste in en om die huis en tuin te bekamp  sowel as waarde vir geld plantvoeding.

ons produkte