Page 10 - Protek Produk Katalogus
P. 10

HUISHOUDELIKE INSEKDODER

                                                      Alphathrin
                               alfa-sipermetrien (piretroïed) 100 g/l SKADELIK
                                                         L7850

           ‘n Suspensiekonsentraat kontak- en maaginsekdoder met ‘n lang nawerking vir die beheer van huishoudelike
           en publieke gesondheid insekplae


           Verpakkingsgroottes:
           50 ml, 100 ml, 200 ml & 1 lit

           Voordele:
           •  Beheer miere, weeluise (bedluise), kakkerlakke, vismotte, vlooie, vlieë en
            muskiete
           •  Sterk konsentrasie aktiewe bestanddeel
           •  Spuit om werksoppervlaktes, op
            mure, beddegoed, gordyne ens.
           • Vinnige uitklop, lang na-werking
           • Reukloos, vlekloos

           Registrasiehouer:
           Arysta LifeScience Suid-Afrika (Edms) Bpk,
           reg nr 2009/019713/07




       7
   5   6   7   8   9   10   11   12   13   14   15