Page 9 - Protek Produk Katalogus
P. 9

HUISHOUDELIKE INSEKDODER

                                                         AK47
                            lambda-sihalothrin (piretroïed) 100 g/kg VERSIGTIG
                                                         L7673


           ‘n Benatbare poeier-kontakinsekdoder verpak in ‘n wateroplosbare sakkie, vir die beheer van huishoudelike plae



           Verpakkingsgroottes:
           8 g, 4 x 8 g & 62.5 g

           Voordele:
           •  Beheer weeluise (bedluise), kakkerlakke, vlieë
            en muskiete
           •  Sterk konsentrasie aktiewe bestanddeel
           •  Spuit om werksoppervlaktes, op mure,
            beddegoed, gordyne ens.
           • Lang na-werking
           • Reukloos, vlekloos
           •  Verpak in ‘n wateroplosbare sakkie, geen
            afmeting/hantering van produk
           Registrasiehouer:
           Bitrad Consulting (Edms) Bpk, reg nr 2002/025636/07


                                                                                                                   6
   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13   14