wp9706b0e1_05_06

AK47

Product Description

Lambda-sihalothrin (piretroied) 100g/kg VERSIGTIG

(L7673)

‘n Benatbare poeier-kontakinsekdoder verpak in ‘n wateroplosbare sakkie, vir die beheer van huishoudelike plae

Verpakking:

8 g & 62.5 g

Voordele:

  • Beheer weeluise (bedluise), kakkerlakke, vliee en muskiete
  • Sterk konsentrasie aktiewe bestandeel
  • Spuit op werkoppervlaktes, op mure, beddegoed, gordyne ens
  • Lang na-werking
  • Reukloos, vlekloos
  • Verpak in ‘n wateroplosbare sakkie, geen afmeting/hantering van produk

Registrasie houer:

Bitrad Consulting (Edms) Bpk, reg nr 2002/025636/07

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “AK47”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui