Allbuff

Allbuff

Product Description

Organiese buffer sesteem & alkylated fenol ethyleen oxyde kondensaat 484.7 g/l VERSIGTIG

(L6154)

‘N pH - Buffer vir die verhoging van doeltreffendheid van pH-gevoelige plaagdoders, kunsmis en plantvoedings.

Verpakking:

100 ml

Voordele:

  • Verbeter algehele prestasie van plaagmiddels, vloeibare kunsmis en plantvoedings deur die pH-balans van die water te korrigeer tussen 4 en 6.5.
  • Unieke produk!!!

Registrasie houer:

Arysta Life Science South Africa (Pty) Ltd

Reg No 2009/019713/07

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Allbuff”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui