Alpathrin_F

Alphathrin

Product Description

Alfa-sipermetrien (piretroied) 100g/l SKADELIK

(L7850)

‘n Suspensiekonsentraat kontak-en maaginsekdoder met ‘n lang nawerking vir die beheer van huishoudelikke en publieke gesondheid insekplae

Verpakking:

50 ml, 100 ml, 200 ml & 1 l

Voordele:

  • Beheer miere, weeluise (bedluise), kakkerlakke, vismotte, vlooie, vlieë en muskiete
  • Sterk konsentrasie aktiewe bestanddeel
  • Spuit om werksoppervlaktes, op mure,  beddegoed, gordyne, ens
  • Vinnige uitklop, lang na-werking
  • Reukloos, vlekloos.

Registrasiehouer:

Arysta LifeScience Suid Afrika (Edms) Bpk, reg nr 2009/019713/07

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Alphathrin”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui