Carbakil

Carbakil

Product Description

Karbaril (Karbamaat) 50g/kg

(L6746 & G3707)

‘n Residuele stuifpoeier kontak- en maaginsekdoder.

Verpakking:

200 g

Voordele:

  • Beheer ruspes en krieke op grasperke en rooimyte en tampans in geboue, luise op voëls asook vlooie en bosluise op honde en katte
  • Veiliger formulasie - groen band
  • Gerieflike verpakking, gereed vir gebruik

Registrasiehouer:

Small Pack Solutions (Edms) Bpk, reg nr 1997/17900/07

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Carbakil”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui