ClearAll2

Clear All

Product Description

Glifosaat (glisien) 360 g/l VERSIGTIG

(L7221)

‘n Blaar toegediende sistemiese onkruiddoder met min of geen grondaktiwiteit

Verpakking:

1 l & 5 l

Voordele:

  • Beheer eenjarige - en meerjarige grasse en breeblaaronkruid asook indringerbome en -struike
  • Geen grondaktiwiteit, maak slegs behandelde plante dood

Registrasiehouer:

Arysta LifeScience Suid Afrika (Edms) Bpk, reg nr 2009/019713/07

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Clear All”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui