Complete350_F

Complete 350 SC

Product Description

Imidaklopried (chloro-nikotiniel) 350 g/l SKADELIK

(L7959)

’n Sistemiese suspensie konsentraatinsekdoder.

Verpakking:

50 ml & 1 l

Voordele

  • Beheer plantluise, rooidopluise, blaaspootjie, blaarmyner en bladvlooi (silla) op sitrusbome, plantluise op aartappels, pampoengewasse en rose asook witvlieg op tamaties
  • Sterk konsentrasie aktiewe bestanddeel
  • Suigende en bytende insekte
  • Voorkomende en korrektiewe beheer
  • Lang na-werking
  • Seisoenale toediening
  • Gronddeurdrenking

Registrasiehouer:

Arysta LifeScience Suid Afrika (Edms) Bpk, reg nr 2009/019713/07

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Complete 350 SC”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui