Demand

Demand

Product Description

Lambda-sihalothrin (piretroied) 100g/l SKADELIK

(L8171)

‘n Breëspektrum mikro-geënkapsuleerde suspensieinsekdoder.

Verpakking:

50 ml

Voordele:

  • Beheer miere, weeluise (bedluise), kakkerlakke, vismotte, vlooie, vliee, muskiete, malarialarwes en huid- en velkewers
  • Sterk konsentrasie aktiewe betandeel
  • Mikro-geenkapsuleerd, veiliger vir familie, troeteldiere en omgewing
  • Lang na-werking
  • Reukloos, vlekloos

Registrasiehouer:

Syngenta Suid Afrika (Edms) Bpk, reg nr 1998/013761/07

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Demand”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui