KillAllWax2

Kill All Wax Blocks

Product Description

Brodifakum (ontikoagulant) 0.05 g/kg SKADELIK

(L7265)

Graanrotdoder verpak in wasblokkies

Verpakking:

85 g & 500 g

Voordele:

  • Beheer noorweegse rotte, dakrotte en huismuise
  • Gerieflike en maklike toediening
  • Gereed vir gebruik wasblokkies
  • Enkelvoeding

Registrasiehouer:

Almond Agro Chemicals (Edms) Bpk, reg nr 1997/006442/07

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kill All Wax Blocks”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui