Knox_Ant

Knox Ant

Product Description

Diasinon (organofosfaat) 240g/l VERSIGTIG

(L7175)

‘n Mikro-geenkapsuleerde insekdoder met lang residuele effek

Verpakking:

50 ml, 100 ml & 200 ml

Voordele:

  • Beheer miere en ander huishoudelike insekte soos weeluise (bedluise), kakkerlakke, krieke, vismotte en vlooie
  • Wis hele nes uit, insluitend koningin
  • Mikro-geënkapsuleerd, veiliger vir familie, troeteldiere en omgewing
  • Lang na-werking

Registrasie houer:

Arysta LifeScience Suid Afrika (Edms) Bpk, reg nr 2009/019713/07

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Knox Ant”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui