Knox_Flea

Knox Flea

Product Description

Diasinon (organofosfaat) 240 g/l VERSIGTIG

(L7173)

‘N Mikro-geenkapsuleerde insekdoder met lang residuele effek.

Verpakking:

100 ml & 200 ml

Voordele:

  • Beheer miere, weeluise (bedluise), kakkerlakke, krieke, vismotte en vlooie
  • Behandel diere se beddegoed
  • Mikro-geënkapsuleerd, veiliger vir familie, troeteldiere en omgewing
  • Lang na-werking

Registrasiehouer:

Arysta Life Science Suid Afrika (Edms) Bpk, reg nr 2009/019713/07

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Knox Flea”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui