Knox_Worm

Knox Worm

Product Description

Sipermetrien (piretroied) 200 g/l SKADELIK

(L7176)

‘n Emulgeerbare konsentraat kontak- en maaginsekdoder.

Verpakking:

50 ml, 100 ml & 200 ml

Voordele:

  • Beheer afrika-bolwurm, plantluise, kommandowurm, kodlingmotlarwe, snywurms, ruitrugmotlarwe, valskodlingmotlarwe, vrugtevlieg, grasperkruspe en blaaspootjie

Registrasiehouer:

Arysta LifeScience Suid Afrika (Edms) Bpk, reg nr 2009/019713/07

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Knox Worm”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui