Meridian

Meridian

Product Description

Tiametoksam (neonikotinoied) 250 g/kg

(L7824)

‘n Waterverspreibare sistemiese korrelinsekdoder, gepak in wateroplosbare sakkies, met maag- en kontakaksie.

Verpakking:

4 x 3 g & 12 x 3 g

Voordele:

  • Beheer plantluise, sipresluise, molkrieke en miswurms
  • Voorkomende en korrektiewe beheer
  • Vinnig & langdurige beheer
  • Verpak in wateroplosbare sakkies - geen hantering van produk
  • Veiliger formulasie - groen band

Registrasie houer:

Syngenta Suid Afrika (Edms) Bpk, reg nr 1998/013761/07

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Meridian”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui