Nip-it AntF

Nip-it Ant Control

Product Description

Hydramethylnon 10 g/kg VERSIGTIG

(L8579)

‘n Korrel-lokaasformulasie vir buitehuise gebruik

Verpakking:

200 g & 3 kg

Voordele

  • Beheer miere, wis hele kolonie binne een week uit, insluitend koningin
  • 99% organies, baie lae toksisiteit vir diere en mense
  • Klein korrel, enige grootte mier kan dit optel
  • Nie ‘n kontakinsekmiddel, nie nodig om nes oop te maak of normale mieraktiwiteit te versteur nie
  • Geen prominente reuk, neutrale kleur
  • Maklike toediening
  • Gerieflikke verpakking, gereed vir gebruik

Registrasiehouer:

Prinswer Manufacturing (Edms) Bpk, reg nr 2006/095395/23

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Nip-it Ant Control”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui