Rose Protector

Rose Protector

Product Description

BiFentrien 10 g/l, bupirimaat 75 g/l, propikonasool 25g/l SKADELIK

(L8114)

‘n Kontakinsekdoder en kontak- en sistemiese swamdoder, emulsifiseerbare konsentraat

Verpakking:

100 ml

Voordele:

  • Beheer plantluise, swartvlek, poeieragtige skimmel, rooispinmyt en roes
  • Dubbeldoel insek- en swammiddel, 3 aktiewe betanddele
  • 3-in-1 Beskerming
  • Sterk konsentrasie, gebruik 4 ml/l water

Registrasiehouer:

Makhro-Agro (Edms) Bpk, reg nr 1994/001973/07

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Rose Protector”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui