Sipermetrien

Sipermetrien

Product Description

Sipermetrien (piretroied) 200g/l SKADELIK

(L4889)

‘n Emulgeerbare konsentraat kontak- en maag insekdoder

Verpakking:

1 l

Voordele:

  • Beheer afrika-bolwurm, amerikaanse bolwurm, blaarroller, blaaspootjie, denne pou-oog motlarwes, lusernruspe, klein kommandowurm, kalanders, kodlingmot, rooi bolwurm, ruitrugmotlarwes,, stekelbolwurm, snuitkewers, snywurm, stinkbesie, stronkboorder, vlekbesie, valskodlingmot, vrugtevliee, wilgerboom pou-oog motlarwes en wattelboomsakwurm

Registrasiehouer:

Arysta LifeSciences Suid Afrika (Edms) Bpk, reg nr 2009/019713/07

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Sipermetrien”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui