Sprayfilm 10

Sprayfilm 10

Product Description

Terpenic polymer 902.4 g/l VERSIGTIG

(L7120)

'n pH buffer vir die verhoging van doeltreffenheid van pH sensitiewe plaagdoders, kunsmis en plantvoedsel.

Verpakking:

100 ml

Voordele:

  • Unieke produk
  • Natter, taaier, verspreider
  • Beter verrigting/lewensduur van plaagdoders en vloeibare plant
  • Evalige verspreiding
  • UV beskerming
  • Geen afloping, geen No run-off, no vermorsing
  • Reën vinnig binne 1 uur, kan 25mm reën weerstaan

Registrasie houer:

Arysta Life Science South Africa (Pty) Ltd

Reg No 2009/019713/07

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Sprayfilm 10”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui