SuperLawnweeder

Super Lawnweeder

Product Description

Dikamba 120 g/l, 2.4-D 180 g/l a.e, MCPA 157.5 g/l SKADELIK

(L4370)

‘n Selektiewe onkruidoder as ‘n oplossing

Verpakking:

100 ml & 200 ml

Voordele:

  • Beheer breëblaar onkruid op grasperke
  • Bevat benatter vir uitstekende prestasie
  • Maak nie grasperk dood nie

Registrasieholder:

Enviro Weed Control Systems, reg nr 1999/06136/07

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Super Lawnweeder”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui