tenazole

Tenazole 250 EW

Product Description

Tebuconazole (triazole) 250 g/l VERSIGTIG

(L8558)

‘n Sistemiese swamdoder - emulsie, olie in water

Verpakking:

100 ml

Voordele:

  • Beheer alternaria-blaarvlek, blaarroes, bruinaarsiekte, bruinroes, kroonroes, netvlek, oogvlek, poeieragtige skimmel, ringvlek, vaalblaar, vroeë roes, spatselvlek, stamroes en streeproes (geelroes)
  • Voorkomende en korrektiewe beheer

Registrasiehouer:

Arysta LifeScience Suid Afrika (Edms) Bpk, reg no 2009/019713/07

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Tenazole 250 EW”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui