Terminex 350 SC

Terminex 350 SC

Product Description

Imidaklopried (neonikotinied) 350 g/l SKADELIK

(L9040)

‘n Sistemiese suspensiekonsentraat insekdoder

Verpakking:

50 ml & 200 ml

Voordele:

  • Beskerm teen houtvretende termiete
  • Waarde vir geld, sterk konsentrasie aktief, 50 ml behandel 13.8 m2en 200 ml behandel 55.5 m2
  • Voorkomende en korrektiewe sloot- en nesbehandeling
  • Dien 5 liter mengsel toe op 1 m2 - fondasie- of nesbehandeling, voor of na konstruksie

Registrasiehouer:

Arysta LifeScience Suid Afrika (Edms) Bpk, reg nr 2009/019713/07

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Terminex 350 SC”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui