Page 11 - Protek Produk Katalogus
P. 11

HUISHOUDELIKE INSEKDODER

                                                 ANTRAP INDOOR
                                     natriumkakodilaat 58 g/kg VERSIGTIG
                                                         L4600


           Mierlokval



           Verpakkingsgrootte:
           2 lokvalle per pak

           Voordele:
           • Gereed-vir-gebruik lokaas
           • Unieke formulasie – tot 2 maande beheer
           • Maklike, veiliger toediening, geen kontak met insekmiddel nie
           • Wis die kolonie binne een week uit, insluitende die koningin
           • 10 g natrium kakodilaat (aktiewe bestanddeel) per lokval
           • Suikerbasis

           Registrasiehouer:
           Corsam Developments (Edms) Bpk, reg nr 1972/011820/07







                                                                                                                   8
   6   7   8   9   10   11   12   13   14   15   16